EDEN Sport Awards

EDEN SPORT AWARDS 2018

EDEN SPORT AWARDS 2018
EDEN SPORT AWARDS 2018 report 27 aug
EDEN SPORT AWARDS 2018 Report 27 Aug 2018

JOVAN EN ELMA TOPS BY EDEN SPORTTOEKENNINGS!

 

Op die prestige 2018 Eden Sportraad Sporttoekenningsfunksie wat Vrydagaand op Oudtshoorn in die Klein Karoo aangebied is, is Atletiek SWD onder die voorsitterskap van Shireen Noble, aangewys as die top federasie in die Eden Distrik vir 2018. Dit is voorwaar ‘n puik prestasie om tussen die ander 50 geaffilieerde federasies vir die posisie aangewys te word!  Die Sportman van die Jaar is Jovan Rebula [gholf] en die Sportvrou van die jaar die immergroen Elma Davis [rolbal]. Die Presidentstoekenning het vanjaar aan die deurwaterde sport administrateur, Dave van der Walt, gegaan.  Gepas is hy ook ‘n boorling van Oudtshoorn!  Vanjaar het die voorsitter van Eden Sportraad, Desmond Speelman, ook drie Sportaanprysingstoekennings aan sportgeeste uit Oudtshoorn wat hulle beste vir sport oor ‘n baie lang tydperk gegee het, toegeken - Freda Barnard [Swem], Raymond Avontuur [krieket] en Corné Bence [fietsry].  

 

Volgens die voorsitter van die reëlingskomitee, Rudi Claassen, moes meer as 190 nominasies verwerk word om die wenners in die 33 kategorië aan te wys. 280 finaliste en gaste het die glansgeleentheid bygewoon. Nominasies van hoogstaande gehalte is ontvang en was die reëlingskomitee aangenaam verras met die getal genomineerdes wat op internasionale vlak presteer het. Die verhoog het omtrent die gekreun onder die groen Protea-baadjies!

 

Die gasspreker, Ashwin Willemse [ook ‘n oud-Springbokrugbyspeler], het die gehoor geboei met ‘n toespraak waarin hy oud-President Mandela se lewe gebruik het om as voorbeeld vir opkomende sportmanne en – vroue te wees. Hy het ook verwys na sy lewe en hoe sekere mense op kritieke tye in sy lewe daar was om hom rigting te gee.  Desmond Speelman [Voorsitter EDENSR] het almal welkom geheet en die Burgermeester van die Groter Oudtshoorn, Raadsheer Colan Sylvestor het in sy spreukbeurt dankie gesê dat die prestige funksie ook na Oudtshoorn toe gebring is.  Hy het die EDENSR geloof vir die puik manier waarop dit georganiseer en aangebied is. Namens die Weskaapse Departement van Kultuursake en Sport, het die Hoofdirekteur van Sport & Rekreasie, Dr Lyndon Bouah,  weereens die ondersteuning van sy department onderstreep Eden Sportraad geloof vir hulle effektiwiteit en diensverlening. Hy noem dit dat die Eden Sportraad maklik die leidende distriks sportraad in die Weskaap is. Eden bied ook naas die Kaapse metropool die meeste top sportbyeenkomste in die Weskaap aan! Die rol wat DKES [Eden] kantoor gespeel het, kan nie genoeg beklemtoon word nie en die programdirekteur, Dirk van der Westhuizen, was weer so pittig soos altyd! JP Naude, President van die Weskaap Provinsiale Sportkonfederasie, was beindruk met die puik organisasie en gehalte van die funksie. EdenFM het gesorg dat die prestige funksie lewendig na meer as 200 000 Eden luisteraars uitgesaai is.

 

Hierdie prestige aand is moontlik gemaak deur vennote soos die Weskaapse Departement van Kultuursake en Sport, die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit in samewerking met die Eden Sportraad. As sekondêre borge het Group Editors, EdenFM, Leading Edge, Oudtshoorn Inn en Liquorland ‘n groot rol gespeel.  Die wenners van die kategorië soos aangebied deur die Weskaap Sporttoekennings op 25 Augustus 2018, word outomaties finaliste. Hulle sal ingelig word sodra die finale reëlings ontvang is.

 

Die volledige lys van wenners  word saam met ‘n paar foto’s aangeheg.  

Sport Awards 2018

 

EDEN SPOGGERIG OP 2018 WESKAAP SPORTTOEKENNINGS!

 

 

 

Die EDEN Sportraad loop breë bors rond na die 2018 Weskaap se Sporttoekennings wat Saterdagaand 25 Augustus in Ou Mutual Park in Pinelands deur die Weskaapse Departement van Kultuursake & Sport aangebied is. Die gasvrou was die Weskaapse Minister van Kultuursake en Sport, Anroux Marais.

 

Van die 23 kategorië wat vereer is, het die sportpersone en-spanne met nie minder nie as 7 weggestap!  As in ag geneem word dat al 6 die distrikte finaliste het, plaas dit die prestasie in perspektief!

 

 

 

Elma Davis [Eden Rolbal] is aangewys as die WK Sportvrou van die Jaar! En om net te wys rolbal is 'n gesin-saak, word manlief Trevor [Eden Rolbal] as die WK Administrateur bekroon!  Die ander wenners was HLS Oakdale se 560kg Toutrekspan [WK Skolespan], Jacquine Strydom van Eden Skopboks [WK Skole Sportvrou], Antonio Farmer van ASWD [WK Skole Sportman], Claudio Miller van Eden Lewensredding [WK Afrigter] en Deidre Cloete [WK Sportfotograaf]. Die hele Eden kan opreg trots wees op hierdie uitblinkers!

 

 

 

Ook is Eden Sportraad met reg trots op die ander finaliste - ASWD [Federasie], Doriano Moretti van Eden Skerm [Nuweling], Janine Kotze van Eden Pluimbal [Tegniese Uitmindheid], Christo Vermaak van die Oudtshoorn Courant [Sportjoernalis], Oudtshoorn Christelike Jeugforum [Rekreasie], Kalma Hayes van Eden Perdesport [Gemeenskapsbouer], SK Mid-Amateur Gholspan [Span], Tembalethu Jukskei [Inheemse Sportspan], Alvine Volkwyn van Carpe Diem [Sportvrou met  Gestremdheid], Chris Patton van Eden Rolbal [Sportman met Gestremdheid], Meike Strydom van ASWD [Junior Sportvrou], Jean du Plessis van Krieket SWD [Junior Sportman], Jovan Rebula van SK Gholf [Sportman], Joy Goulooze van Eden Lewensredding [Vrywilliger] en Laerskool Franken van Herald se judospan [Ontwikkelings Skoolspan].

 

 

 

Eden Sportraad en die sportgemeenskap van die Eden distrik salueer hulle!

TOP EDEN SPORTLUI ONDER FINALISTE

 

Die Eden Sportraad se jaarlikse Sporttoekenningsfunksie wat op 27 Julie 2018 op Oudtshoorn aangebied word, het van die beste nominasies gelok! Uit die meer as 190 nominasies oor die 32 kategorië het die beoordelingspaneel ‘n moeilike taak gehad om die finaliste aan te wys.  Vanjaar speel die Oudtshoorn Munisipaliteit gasheer vir dié spog-geleentheid!  Die Weskaapse Departement van Kultuursake en Sport [DKES] is die ander vennoot wat die geleentheid moontlik maak.

 

 

 

Ashwin Willemse, oud-Springbok rugbyspeler en SuperSport kommentator, tree as gasspreker op. Hy gaan ook die oggend van 27 Julie skole in Dysselsdorp besoek en motiveringspraatjies hou.  Van die Weskaapse Departement van Kultuursake & Sport se top amptenare – Dr Lyndon Bouah [Hoofdirekteur: Sport], Paul Hendriks [Direkteur] en ThaboTutu [Direkteur] – is onder die eregaste!

 

Ander belangrike gaste sluit in die Uitvoerende Burgemeester van Oudtshoorn, Raadslid Colan Sylvester en sy Uitvoerende Bestuur.

 

 

 

‘n Eerste vir die spoggeleentheid is dat die verrigtinge direk uitgesaai gaan word deur EdenFM, die amptelike radiovennoot. Meer as 200 000 luisteraars in die Eden distrik gaan dus deel in die opwinding van die wenners!

 

 

 

Die finaliste en die persone wat toekennings gaan ontvang, is:

 

EDEN SPO

EDEN SPORTRAAD SPORTTOEKENNINGS 2018 - FINALISTE

 

 

KATERORIE

NAAM

SPORTKODE

1

 

ADMINISTRATEUR

 

 

 

1

 

Corne Bence

Eden Fietsry

 

2

 

Trevor Davis

Eden Rolbal

 

3

 

Kittie Terblanche

Eden Toutrek

2

 

AFRIGTER

 

 

 

1

 

Claudio Miller

Eden Lewensredding

 

2

 

Sybeth Hughes

Eden Sport vir Gestremdes

 

3

 

Sors Grobbelaar

Eden Skopboks

3

 

PLAASWERKERS

 

 

 

1

 

Gerhard Isaacks

Eden Plaaswerkers

 

2

 

Cornelius Julies

Eden Plaaswerkers

 

3

 

Michael Vaaltyn

Eden Equestrian

4

 

NUWELING

 

 

 

1

 

Luan Venter

Eden Skopboks

 

2

 

Dotiano Ricardo

Eden Skerm

 

3

 

Burger van der Westhuizen

SWD Motorsport

5

 

TEGNIESE UITNEMENDHEID

 

 

 

1

 

 Anne van der Merwe

 Eden Skopboks

 

2

 

 Janine Kotze

 Eden Pluimbal

 

3

 

 Corne Botha

 Eden Fietsry

6

 

FEDERASIE

 

 

 

1

 

Eden Fietsry

 

 

2

 

SWD Atletiek

 

 

3

 

EDEN Ligtegerei Boothengel

 

7

 

SPAN

 

 

 

1

 

Heidelberg Rugbyklub

Rugby

 

2

 

Suidkaap Mid Amateur Gholfspan

Suidkaap Gholf

 

3

 

Progress Rugbyklub

Rugby

8

 

INHEEMSE SPELE

 

 

 

1

 

Jukskei

DKES

 

2

 

Kgati

DKES

 

3

 

Intonga

DKES

9

 

LS SPORTMAN

 

 

 

1

 

Ian de Jager

Eden Muurbal

 

2

 

John-Tyler Strydom

LS Park

 

3

 

Ashwin Franklin

Eden Bofbal

10

 

LS SPORTVROU

 

 

 

1

 

Tanya Schoeman

Eden Moderne Vyfkamp

 

2

 

Kayla Esselen

LS Park

 

3

 

Jada Coetzee

LS Van Reede

11

 

HS SPORTMAN

 

 

 

1

 

Antonio Farmer

ASWD

 

2

 

Luan Venter

Eden Skopboks

 

3

 

Marius Baard

Eden Rots & Strandhengel

12

 

HS SPORTVROU

 

 

 

1

 

Michelle Groves

Eden Netbal / Outeniqua

 

2

 

Chandre Boshoff

Tennis / Outeniqua

 

3

 

Jacquine Strydom

Eden Skopboks

13

 

SPORTVROU: SPORT VIR GESTREMDES

 

 

 

1

 

Kerri O'Loughlin

Eden Moderne Vyfkamp

 

2

 

Minke Janse van Rensburg

Sport vir Gestremdes / Eden Swem

 

3

 

Alvine Volkwyn

Eden Sport vir Gestremdes

 

4

 

Ramra Bezuidenhout

Eden Sport vir Gestremdes

 

5

 

Marle van Wyk

Eden Sport vir Gestremdes

 

6

 

Tinka Fox

Eden Sport vir Gestremdes

 

7

 

Izine Hufke

Eden Sport vir Gestremdes

 

 

 

 

 

14

 

SPORTMAN: SPORT VIR GESTREMDES

 

 

 

1

 

Doran Janse van Rensburg

Eden Sport vir Gestremdes

 

2

 

Adeo Breet

Eden Sport vir Gestremdes

 

3

 

Gabriel Stalmeester

Eden Sport vir Gestremdes

 

4

 

Christopher Patton

Eden Rolbal

 

5

 

Ricardi Matthee

Eden Judo

 

 

 

 

 

15

 

RIAAN LOOTS TOEKENNING

 

 

 

1

 

Bhangalos Netbalklub

Eden Netbal

16

 

JUNIOR SPORTVROU

 

 

 

1

 

Meike Strydom

ASWD

 

2

 

Sophia Trollip

Eden Waterpolo / Hockey - Oakhill

 

3

 

Aimee Canny

Eden Swem

 

 

 

 

 

17

 

JUNIOR SPORTMAN

 

 

 

1

 

Jean du Plessis

SWD Krieket

 

2

 

Lleythan Smith

Eden Karate

 

3

 

Christo Lamprecht

Suidkaap Gholf

18

 

MEESTERS SPORTVROU

 

 

19

 

MEESTERS SPORTMAN

 

 

 

1

 

Johan Windt

Eden Moderne Vyfkamp

 

2

 

Hilary Ferris

Eden Lewensredding

 

3

 

Garnet Wicomb

Eden Tennis

20

 

SPORTVROU

 

 

 

1

 

Elma Davis

EDEN Rolbal

 

2

 

Janine van der Merwe

Eden Skopboks

 

3

 

Elzanne Cronje

Eden Rots & Strandhengel

21

 

SPORTMAN

 

 

 

1

 

Gerrie Barnard

EDEN Light Tackle Boat

 

2

 

Kallie Erasmus

EDEN Ligtegerei Boothengel

 

3

 

Jovan Rebula

Suidkaap Gholf

22

 

VRYWILLIGER

 

 

 

1

 

Yvonne McKay

Eden Tweekamp

 

2

 

Joy Goulooze

Eden Lewensredding

 

3

 

Lynnore Pretorius

Eden - Equestrian

23

 

SKOOLSPAN

 

 

 

1

 

Outeniqua Tweekampspan

Eden Tweekamp

 

2

 

Oakdale 560kg toutrekspan

Eden Toutrek

 

3

 

Struisies Trompoppies

HS Oudtshoorn

24

 

ONTWIKKELINGS SKOOLSPAN

 

 

 

1

 

Franken Primêre Skool

Eden Judo

 

2

 

Pacaltsdorp Primêre Skool

Eden Seilvaart

 

3

 

Bridgton Fietsryspan

Eden Fietsry

25

 

GEMEENSKAPSBOUER

 

 

 

1

 

Kalma Hayes

Eden Equestrian

26

 

LEWENSPRESTEERDER

 

 

 

1

 

David Pfaff

Branderplank

 

2

 

Basil Mitchell

Rugby 

 

3

 

Johannes Arends

Rugby

 

4

 

Peter Seconds

Rugby

 

5

 

Henriette Stander

Tennis

 

6

 

Debra Hyde

Tennis

 

7

 

Tom Willems

Rugby

 

8

 

Mervin Davids

Rugby

 

9

 

Japie Coetzee

Rugby

 

10

 

Joe Arendse

Atletiek

27

 

LEGENDE

 

 

 

1

 

Errol Pretorius

Fietsry

 

2

 

Fred van Zyl

Fietsry

 

3

 

Peter Chantler

Equestrian

 

4

 

Vincent Jacobs

Rugby

 

5

 

Garnett Wicomb

Tennis

 

6

 

Reginald da Silva

Rugby

 

8

 

Selwyn Hermanus

Rugby / Cricket / Karate

 

7

 

Lancelot Petersen

Rugby

 

8

 

Nellis du Plessis

Rugby

28

 

ERE-ROL

 

 

 

1

 

Phil Anderson

SWD Martial Arts

 

2

 

Louis Lategan

Eden Fietsry

 

3

 

Nico du Bois

Eden Equestrian

 

4

 

Micheal Pautz

Eden Rots & Strandhengel

 

5

 

Reo Barnard

Eden Tennis

 

6

 

Fritz Meissner

Eden Tennis

 

7

 

Wehmeyer Ferreira

Eden Tennis

29

 

JOERNALIS

 

 

 

1

 

Christo Vermaak

Oudtshoorn Courant

 

2

 

André Stander

George Herald

 

3

 

Mark Ward

Son

30

 

FOTOGRAAF

 

 

 

1

 

Deidre Cloete

Oudtshoorn Fietsry

 

2

 

Gerhard Jooste

Eden Equestrian

 

3

 

Christo Vermaak

Eden Tweekamp

 

4

 

Ebenezer Titus

Eden Tweekamp

31

 

ONTSPANNINGLIGGAAM

 

 

 

1

 

Philip Seroux

ODN CJF

 

2

 

Klein Karoo Athletic Fund

KKAF

32

1

PRESIDENTS TOEKENNING

[later aangekondig]

 

RTRAAD SPORTTOEKENNINGS 2018 - FINALISTE

 

 

KATERORIE

NAAM

SPORTKODE

1

 

ADMINISTRATEUR

 

 

 

1

 

Corne Bence

Eden Fietsry

 

2

 

Trevor Davis

Eden Rolbal

 

3

 

Kittie Terblanche

Eden Toutrek

2

 

AFRIGTER

 

 

 

1

 

Claudio Miller

Eden Lewensredding

 

2

 

Sybeth Hughes

Eden Sport vir Gestremdes

 

3

 

Sors Grobbelaar

Eden Skopboks

3

 

PLAASWERKERS

 

 

 

1

 

Gerhard Isaacks

Eden Plaaswerkers

 

2

 

Cornelius Julies

Eden Plaaswerkers

 

3

 

Michael Vaaltyn

Eden Equestrian

4

 

NUWELING

 

 

 

1

 

Luan Venter

Eden Skopboks

 

2

 

Dotiano Ricardo

Eden Skerm

 

3

 

Burger van der Westhuizen

SWD Motorsport

5

 

TEGNIESE UITNEMENDHEID

 

 

 

1

 

 Anne van der Merwe

 Eden Skopboks

 

2

 

 Janine Kotze

 Eden Pluimbal

 

3

 

 Corne Botha

 Eden Fietsry

6

 

FEDERASIE

 

 

 

1

 

Eden Fietsry

 

 

2

 

SWD Atletiek

 

 

3

 

EDEN Ligtegerei Boothengel

 

7

 

SPAN

 

 

 

1

 

Heidelberg Rugbyklub

Rugby

 

2

 

Suidkaap Mid Amateur Gholfspan

Suidkaap Gholf

 

3

 

Progress Rugbyklub

Rugby

8

 

INHEEMSE SPELE

 

 

 

1

 

Jukskei

DKES

 

2

 

Kgati

DKES

 

3

 

Intonga

DKES

9

 

LS SPORTMAN

 

 

 

1

 

Ian de Jager

Eden Muurbal

 

2

 

John-Tyler Strydom

LS Park

 

3

 

Ashwin Franklin

Eden Bofbal

10

 

LS SPORTVROU

 

 

 

1

 

Tanya Schoeman

Eden Moderne Vyfkamp

 

2

 

Kayla Esselen

LS Park

 

3

 

Jada Coetzee

LS Van Reede

11

 

HS SPORTMAN

 

 

 

1

 

Antonio Farmer

ASWD

 

2

 

Luan Venter

Eden Skopboks

 

3

 

Marius Baard

Eden Rots & Strandhengel

12

 

HS SPORTVROU

 

 

 

1

 

Michelle Groves

Eden Netbal / Outeniqua

 

2

 

Chandre Boshoff

Tennis / Outeniqua

 

3

 

Jacquine Strydom

Eden Skopboks

13

 

SPORTVROU: SPORT VIR GESTREMDES

 

 

 

1

 

Kerri O'Loughlin

Eden Moderne Vyfkamp

 

2

 

Minke Janse van Rensburg

Sport vir Gestremdes / Eden Swem

 

3

 

Alvine Volkwyn

Eden Sport vir Gestremdes

 

4

 

Ramra Bezuidenhout

Eden Sport vir Gestremdes

 

5

 

Marle van Wyk

Eden Sport vir Gestremdes

 

6

 

Tinka Fox

Eden Sport vir Gestremdes

 

7

 

Izine Hufke

Eden Sport vir Gestremdes

 

 

 

 

 

14

 

SPORTMAN: SPORT VIR GESTREMDES

 

 

 

1

 

Doran Janse van Rensburg

Eden Sport vir Gestremdes

 

2

 

Adeo Breet

Eden Sport vir Gestremdes

 

3

 

Gabriel Stalmeester

Eden Sport vir Gestremdes

 

4

 

Christopher Patton

Eden Rolbal

 

5

 

Ricardi Matthee

Eden Judo

 

 

 

 

 

15

 

RIAAN LOOTS TOEKENNING

 

 

 

1

 

Bhangalos Netbalklub

Eden Netbal

16

 

JUNIOR SPORTVROU

 

 

 

1

 

Meike Strydom

ASWD

 

2

 

Sophia Trollip

Eden Waterpolo / Hockey - Oakhill

 

3

 

Aimee Canny

Eden Swem

 

 

 

 

 

17

 

JUNIOR SPORTMAN

 

 

 

1

 

Jean du Plessis

SWD Krieket

 

2

 

Lleythan Smith

Eden Karate

 

3

 

Christo Lamprecht

Suidkaap Gholf

18

 

MEESTERS SPORTVROU

 

 

19

 

MEESTERS SPORTMAN

 

 

 

1

 

Johan Windt

Eden Moderne Vyfkamp

 

2

 

Hilary Ferris

Eden Lewensredding

 

3

 

Garnet Wicomb

Eden Tennis

20

 

SPORTVROU

 

 

 

1

 

Elma Davis

EDEN Rolbal

 

2

 

Janine van der Merwe

Eden Skopboks

 

3

 

Elzanne Cronje

Eden Rots & Strandhengel

21

 

SPORTMAN

 

 

 

1

 

Gerrie Barnard

EDEN Light Tackle Boat

 

2

 

Kallie Erasmus

EDEN Ligtegerei Boothengel

 

3

 

Jovan Rebula

Suidkaap Gholf

22

 

VRYWILLIGER

 

 

 

1

 

Yvonne McKay

Eden Tweekamp

 

2

 

Joy Goulooze

Eden Lewensredding

 

3

 

Lynnore Pretorius

Eden - Equestrian

23

 

SKOOLSPAN

 

 

 

1

 

Outeniqua Tweekampspan

Eden Tweekamp

 

2

 

Oakdale 560kg toutrekspan

Eden Toutrek

 

3

 

Struisies Trompoppies

HS Oudtshoorn

24

 

ONTWIKKELINGS SKOOLSPAN

 

 

 

1

 

Franken Primêre Skool

Eden Judo

 

2

 

Pacaltsdorp Primêre Skool

Eden Seilvaart

 

3

 

Bridgton Fietsryspan

Eden Fietsry

25

 

GEMEENSKAPSBOUER

 

 

 

1

 

Kalma Hayes

Eden Equestrian

26

 

LEWENSPRESTEERDER

 

 

 

1

 

David Pfaff

Branderplank

 

2

 

Basil Mitchell

Rugby 

 

3

 

Johannes Arends

Rugby

 

4

 

Peter Seconds

Rugby

 

5

 

Henriette Stander

Tennis

 

6

 

Debra Hyde

Tennis

 

7

 

Tom Willems

Rugby

 

8

 

Mervin Davids

Rugby

 

9

 

Japie Coetzee

Rugby

 

10

 

Joe Arendse

Atletiek

27

 

LEGENDE

 

 

 

1

 

Errol Pretorius

Fietsry

 

2

 

Fred van Zyl

Fietsry

 

3

 

Peter Chantler

Equestrian

 

4

 

Vincent Jacobs

Rugby

 

5

 

Garnett Wicomb

Tennis

 

6

 

Reginald da Silva

Rugby

 

8

 

Selwyn Hermanus

Rugby / Cricket / Karate

 

7

 

Lancelot Petersen

Rugby

 

8

 

Nellis du Plessis

Rugby

28

 

ERE-ROL

 

 

 

1

 

Phil Anderson

SWD Martial Arts

 

2

 

Louis Lategan

Eden Fietsry

 

3

 

Nico du Bois

Eden Equestrian

 

4

 

Micheal Pautz

Eden Rots & Strandhengel

 

5

 

Reo Barnard

Eden Tennis

 

6

 

Fritz Meissner

Eden Tennis

 

7

 

Wehmeyer Ferreira

Eden Tennis

29

 

JOERNALIS

 

 

 

1

 

Christo Vermaak

Oudtshoorn Courant

 

2

 

André Stander

George Herald

 

3

 

Mark Ward

Son

30

 

FOTOGRAAF

 

 

 

1

 

Deidre Cloete

Oudtshoorn Fietsry

 

2

 

Gerhard Jooste

Eden Equestrian

 

3

 

Christo Vermaak

Eden Tweekamp

 

4

 

Ebenezer Titus

Eden Tweekamp

31

 

ONTSPANNINGLIGGAAM

 

 

 

1

 

Philip Seroux

ODN CJF

 

2

 

Klein Karoo Athletic Fund

KKAF

32

1

PRESIDENTS TOEKENNING

[later aangekondig]

 

EDEN SPORT AWARDS 2018 Nomination Form

EDEN SPORT AWARDS 2018 Nomination Form

SPORT LEGENDS NOMINATION FORM 2018

SPORT LEGENDS NOMINATION FORM 2018 DCAS

EDENSC SPORT AWARDS 2017 – 27 July 2017, Riversdale

Dear EDENSC Member – attach please find the Nomination Form for the 2017 EDENSC Sport Awards. Please take note of the criteria and the rules & regulations.  To be noted:

 

·         Closing date:  24 June 2017

·         Period to be adjudicated:  1 September 2016 – 24 June 2017

·         A high resolution digital photo must be attached [preferably head & shoulder]

·         All nominations must be signed off by the relevant federation

·         Copies of ID’s must be submitted where requested

·         Please type the nomination to prevent misunderstandings – if in writing, please use block letters

·         Only the winners of categories catered for by the WC Sport Awards will become finalists at WC level [marked with *]

·         All nominations must be completed in full – otherwise it will not be accepted.

·         Only ONE nomination per member per category except where stated otherwise

·         Please forward to your school code as well

·         PLEASE START NOW – DON’T POSTPONE IT UNTIL THE VERY LAST MINUTE!

FORM 32 RIAAN LOOTS
EDEN SPORT AWARDS 2017 nom form EDENSC

EDEN SPORT AWARDS 2016 - NOMINATION FORM

EDEN SPORT AWARDS 2016 - NOMINATION FORM

2016 SPORT AWARDS FINALISTS

Die EDEN Sportraad, die Departement van Kultuursake en Sport en die Munisipaliteit van George, span saam om EDEN se sportlui vir hulle prestasies in 2016 te vereer.  Hierdie prestige geleentheid vind vanjaar weer plaas in die Burgersentrum in George op Vrydag, 4 November 2016.

 

Van die hoogwaardigheidbekleërs uit die sportwêreld wat alreeds aangedui het dat hulle die prestige geleentheid gaan bywoon, is Adv Lyndo Bouah, Hoofdirekteur Sport van die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake & Sport asook die Departementshoof  [wat ook as die geleentheid-spreker gaan optree], die kampus-hoof van NMMU op George, Prof Quinton Johnson en Thabu Tutu, Direkteur Sport, Wes-Kaapse Departement van Kultuursake & Sport.  Die Burgemeesters van George, Hessequa en  Knysna  het ook aangedui dat hulle teenwoordig gaan wees!

 

Die Burgermeester van George, Melvin Naik, het weer, netsoos in die verlede alreeds, George Munisipaliteit se ondersteuning beloof!  Die voorsitters van die ses distrik-sportrade van die Weskaap en die Bestuur van die Weskaap Provinsiale Sportkonfederasie, is ook op die gastelys!

Sportprestasies tussen 1 Oktober 2015 en 30 September 2016 word in ag geneem.  Dit het die paneel meer as 5 ure geneem om die deur 191 nominasies te werk – en volgens Dave van der Walt, sekretaris van EDENSR, was die nominasies van hoogstaande gehalte. Die EDENSR vereer ook die 3 Olimpiese en 1 Paralimpiese atleet uit die Eden Distrik met spesiale toekenninsg!   

                                                                                                                                              

 

Daar was al die afgelope jaar soveel top prestasies deur sportpersone uit die EDEN distrik gelewer – ons gholfspelers, die fietsryers, rolbal, toutrek, tennis, atletiek, rugby – almal wat kan spog met Protea an Springbokkleure!  

 

Hieronder die lys van FINALISTE:

CATEGORY

NAME

SPORT CODE

ADMINISTRATOR

KALLIE HAUPT

BOWLS

 

ANNE VAN DER MERWE

KICKBOXING

 

RUDI CLAASSEN

CRICKET

COACH

CLAUDIO MILLER

LIFESAVING

 

ELFIE HOLDEN

MBSC/SAILING

 

GERHARD GIBSON

ATHLETICS

FARM WORKER

NORMAN CUPIDO

RUGBY/MBSC

NEWCOMER

AUSCTHEN OCTOBER

KICKBOXING

 

BRADLEY WIEHAHN

LIGHT TACKLE BOAT ANGLING

 

LINéL ENGELBRECTH

MBSC/MPA

TECHNICAL EX

RUHAN MEIRING

RUGBY

 

GERALD DE JAGER

LIFESAVING

 

ROB HOLDEN

SAILING

FEDERATIONS

EDEN NETBALL

NETBALL

 

SWD CRICKET

CRICKET

 

EDEN CYCLING

CYCLING

TEAM

SC GOLF PREMIER TEAM

GOLF

 

OAKDALE TUG-O-WAR

TUG-O-WAR

 

TEAM FREESTYLE

MBSC/SAILING

INDIGENOUS

ANNA HANSEN

JUKSKEI

 

SINETHEMBA SIKOTSHI

IINTONGA

 

SIPESIHLE BOBO

KGATI

PS SPORTMAN

MATTHEW GOLDEN

RUGBY, ATLETIEK, KRIEKET, HOKKIE

 

JOHN TANNER

HOCKEY, RUGBY, WATERPOLO, SWIM, CRICKET, ATHLETICS

 

JACOBUS MULLER

swim, biathlon, rugby, athletics

PS SPORTWOMAN

NICOLA PUTTER

CHESS,NETBALL, ATHLETICS, TENNIS

 

JANDRI SNYDERS

ATHLETICS, NETBALL,  XCOUNTRY, SWIM

 

CARA BERGH

ATHLETICS, BIATHLON, XCOUNTRY,SWIM,HOCKEY

HS SPORTMAN

DAMIEN NEZAAR

TENNIS

 

JEAN DU PLESSIS

CRICKET

 

CHRISTO LAMPRECHT

GOLF

HS SPORTWOMAN

SUNE VISSER

MODERN PENTATHLON

 

NALEDI MANYUBE

TENNIS

 

MEGAN ROBERTSON

MBSC/SAILING

DISA SPORTWOMAN

IZINE HUFFKE

ATHLETICS

 

ALVINE VOLKWYN

ATHLETICS

 

VICKY SCHEEPERS

CYCLING

DISA SPORTMAN

GERRIT HENDRICKS

ATHLETICS

 

ADEO BREET

ATHLETICS/MBSC

 

PHILIP WEIDEMAN

AQUATICS

JUNIOR SPORTWOMAN

MEIKE STRYDOM

ATHLETICS

 

CHARNE BEYLEVELD

KARATE

 

ADRI UYS

NETBALL

JUNIOR SPORTMAN

DAWID BLOM

KICKBOXING

 

LOUIS VISSER

CYCLING/LGIM

 

JORDAN DUMINY

GOLF

MASTER SPORTWOMAN

ARLENE BOSSE

BOWLS

 

CHRISTINE VAN COLLER

TENNIS

 

TOY UNGERER

ATHLETICS

MASTER SPORMAN

JOHAN WINDT

BIATHLON/MPA

 

RONNIE VAN'T HOFF

TENNIS

 

JOHAN STRAUSS

SHORE ANGLING

SPORTWOMAN

 

 

 

ELMA DAVIS

BOWLS

 

ROCHE DE REUCK

NETBALL

 

ELZANNE CRONJE

SHORE ANGLING

SPORTMAN

JOVAN REBULA

GOLF

 

LLEWELLYN WHITTAKER

SURFING

 

JACO BRINK

RIFLE HUNTING

VOLUNTEER

MARALI OLEN

DISABLED SPORT

 

CHRIS VAN WYK

MODERN PENTATHLON

SCHOOL TEAM

SACRED HEART MAJORETTES

MAJORETTES

 

OAKHILL U/13 HOCKEY

HOCKEY

 

HS OUTENIQUA TOP 10 ATHLETIC

ATHLETICS

DEV SCHOOL TEAM

PACALTSDORP PRIMARY SCHOOL

BASEBALL

 

GROOT-BRAK SECONDARY SCHOOL

BASEBALL

 

BRIDGTON U/14 CYCLING TEAM

CYCLING

COMMUNITY BUILDER

NADIA JACOBUS-JULIES

MBSC

 

LEE ARRIES

CYCLING

 

SA SAILING EDEN [ELFIE HOLDEN]

SAILING

LIFETIME ACHIEVER

TREVOR DAVIS

BOWLS

 

CORNE BENCE

CYCLING

 

JORRIE JORDAAN

MBSC

LEGENDS

JOHAN HAVENGA

BOWLS

 

HARRY LEVENDAL

RUGBY

 

KATY BRITZ

DANCESPORT

 

NICO BRUMMER

ATHLETICS

 

ERNEST BLAUW

ATHLETICS

 

HEINIE BENN

CRICKET

 

LEONARD GILES

SURFING

 

MIKE LOMBARD

CYCLING

 

TANNAH HARRIS

GOLF

 

TOY UNGERER

ATHLETICS

 

JOHNNIE KOEN

CYCLING

 

MERVIN DRAAI

RUGBY

 

AMANDA STRIPP

ATHLETICS

 

JOHAN STRAUSS

SHORE ANGLING

 

IZAK BOSHOFF

CYCLING

 

SYBETH HUGHES

AQUATICS

ROLL OF HONOUR

RICHARD MEYER

CRICKET

 

BAREND BOSHOFF

RACE PIGEAONS

 

MARIUS LOUW

RACE PIGEAONS

 

PIETER MYBURGH

RACE PIGEONS

 

GERT ALBERTS

RACE PIGEONS

 

JOHAN VAN ROOYEN

CYCLING

 

GOLIATH MUNRO

EDENSC

JOURNALIST

CHRISTO VERMAAK

KNYSNA-PLET

 

HUGO REDELINGHUYS

GEORGE HERALD

 

GARNET WICOMB

FREELANCE

 

HIGGO JACOBS

HOORN

 

SUZETTE HERRER

MOSSEL BAY ADVERTISER

 

WILMA WILLIAMS

SUIDKAAP FORUM

 

HANNES VISSER

OUDTSHOORN COURANT

 

EUGENE GUNNING

DIE BURGER

 

MORNAY PIETERSEN

EDENFM

 

LYNETTE VAN ZYL

SFM

PHOTOGRAPHER

JOANNE TANNER

KNYSNA-PLETT

 

RUDY VAN HEERDEN

FREELANCE

 

HUGO REDELINGHUYS

GEORGE HERALD

PRESIDENTS AWARD

tba AT FUNCTION

DESMOND SPEELMAN

ACCOLADES

ELROY GELANT

OLYMPICS

 

ANEL OOSTHUIZEN

OLYMPICS

 

ANLI KACHELHOFFER

OLYMPICS

 

DYAN BUIS

PARA-OLYMPICS

JOVAN EN ELMA EDEN SPORTSTERRE VIR 2016

Die EDEN Sportraad, die Departement van Kultuursake en Sport en die Munisipaliteit van George, het  saamgespan om EDEN se sportlui vir hulle prestasies in 2016 te vereer.  Hierdie prestige geleentheid het plaasgevind  in die Burgersentrum in George op Vrydagaand, 4 November 2016 en meer as 300 mense het die onvergeetlike aand meegemaak!

 

Meer prestige is aan die glansgeleentheid verleen met die teenwoordigheid van 6 van die munisiplaiteite se Burgemeesters en in Dr Lyndon Bouah, Hoofdirekteur Sport van die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake & Sport, se gassprekertoespraak, het hy reeds munisiplaiteite en sport-liggame aangemoedig om in vennootskap te gaan om sodoende sporttoerisme in die Eden distrik te bevorder! Die Uitvoerende Burgermeester van George, Melvin Naik, het alle gaste in George welkom geheet en verduidelik waarom George Munisiplaiteit so baie doen om sport te bevorder.

 

Teenwoordig was ook Prof Quinton Johnson, Kampushoof van die NMMU George Kampus, wat baied oen om sport in die Eden op veral universitêre vlak te bevorder.  Die President Toekenning het vanjaar gegaan aan Johan Havenga, 90-jarige rolsbalspeler wat nog steeds aktief betrokke is en geweldig baie vir ontwikkeling van die sport doen!  Die vier RIO Olimpiese atlete uit die Eden distrik. Elroy Gelant, Anél Oosthuizen, An-Li Kachelhoffer asook die Paralimpiese atleet, Dyan Buis, is met akkolades vereer vir hulle deelname aan die 2016 RIO Olimpiese Spele.

 

Die EDEN Sportraad wil ook graag net hulle innige dank uitspreek aan die hoofborge, Departement van Kultuursake & Sport, die George Munisipaliteit , die sekondêre borge, Leading Edge en Oudtshoorn Ford, die plaaslike media en radio. 

 

Sportprestasies tussen 16 Oktober 2015 en 30 September 2016 is in ag geneem. Dr Bouah het ook aangekondig dat daar vanjaar nie Weskaap Sporttoekkennings sal wees nie a.g.v van die feit dat dit in lyn met die nasionale sporttoekennings moet kom. Baie geluk aan die volgende wenners en ontvangers van toekennings:

 

 


KATEGORIEË & WENNERS

1

ADMINISTRATEUR VAN DIE JAAR:                                         Rudi Claassen [SWD Krieket]

2

AFRIGTER VAN DIE JAAR:                                                   Claudio Miller [Lewensredding]

3

PLAASWERKER SPORTTOEKENNING VAN DIE JAAR:     Norman Cupido [Herbertsdale]

4

NUWELING SPORTPERSOON VAN DIE JAAR:                    Auschten October [Skopboks]

5

ERKENNING VIR TEGNIESE UITNEMENDHEID:            Gerald de Jager [Lewensredding]

6

FEDERASIE VAN DIE JAAR:                                                                                   SWD Krieket

7

SPAN VAN DIE JAAR: EDEN:                                       Oakdale LandbouskoolToutrekspan

8

INHEEMSE SPORTSTER VAN DIE JAAR:                                             Sipesihle Bobo [Kgati]

9

LAERSKOOL SPORTMAN VAN DIE JAAR [veelsydigheid]:     Matthew Golden [LS Park]

10

LAERSKOLE SPORTVROU VAN DIE JAAR [veelsydigheid]:   Nicola Putter [LS George-S]

11

HOËRSKOLE SPORTMAN VAN DIE JAAR:                                      Jean du Plessis  [Hokkie]

12

HOËRSKOLE SPORTVROU VAN DIE JAAR:                                   Naledi Manjube [Tennis]

13

SPORTVROU MET GESTREMDHEID VAN DIE JAAR:       Vicky Scheepers [EDEN Fietsry]

14

SPORTMAN MET GESTREMDHEID VAN DIE JAAR:                   Philip Weideman [Swem]

15

JUNIOR SPORTVROU VAN DIE JAAR [0/23]:                            Charné Beyleveld [Karate]

16

JUNIOR SPORTMAN VAN DIE JAAR [0/23]:                                        Louis Visser [Fietsry]

17

MEESTERS SPORTVROU VAN DIE JAAR:                                            Arlene Bosse [Rolbal]

19

MEESTERS SPORTMAN VAN DIE JAAR:                       Johan Windt [Moderne Vyfkamp]

20

SPORTVROU VAN DIE JAAR:                                                        Elma Davis [EDEN Rolbal]

21

SPORTMAN VAN DIE JAAR:                                                                  Jevona Rebula [Golf]

22

VRYWILLIGER VAN DIE JAAR:                                    Marali Olën [Sport vir Gestremdes]

23

SKOOL SPORTSPAN VAN DIE JAAR [alle vlakke]:                  Sacred Heart Trompoppies

24

ONTWIKKELINGS SKOOL SPORTSPAN VAN DIE JAAR:        Bridgston  0/14 Fietsryspan

25

SPORT GEMEENSKAPSBOUER VAN DIE JAAR:       NADIA JACOBUS-JULIES            [MBSC];

LEE ARRIES [Fietsry], ELFIE HOLDEN [Seilvaart]

26

LIFETIME ACHIEVER:  TREVOR DAVIS [Rolbal], CORNE BENCE [Fietsry], JORRIE JORDAAN [Skolesport]

27

EDEN LEGENDE TOEKENNINGS:

JOHAN HAVENGA      [Rolbal]

HARRY LEVENDAL      [Rugby]

KATY BRITZ                  [Danssport]

NICO BRUMMER        [Atletiek]

ERNEST BLAUW         [Ateltiek]

HEINIE BENN               [Krieket]

LEONARD GILES         [Branderplank]

MIKE LOMBARD         [Fietsry]

TANNAH HARRIS        [Gholf]

TOY UNGERER                         [Atletiek]

JANNIE KOEN              [Fietsry]

MERVIN DRAAI           [Rugby]

AMANDA STRIPP       [Sagtebal]

JOHAN STRAUSS        [Kushengel]

IZAK BOSHOFF            [Fietsry]

SYBETH HUGHES        [Swem]

26

EREROL:

RICHARD MEYER        [Krieket]

BAREND BOSHOFF     [Posduifunie]

MARIUS LOUW           [Posduifunie]

PIETER MYBURGH      [Posduifunie]

GERT ALBERTS            [Posduifunie]

JOHAN VAN ROOYEN            [Fietsry]

GOLIATH MUNRO      [Eden Sportraad]

27

SPORT- & RADIO JOERNALIS & VAN DIE JAAR:

CHRISTO VERMAAK   [Knysna-Plett Adveriser]

HUGO REDELINGHUYS [George Herald]

GARNET WICOMB      [Vryskut]

HIGGO JACOBS           [Hoorn]

SUZETTE HERRER       [Mossel Bay Advertiser]

WILMA ADAMSON    [Suidkaap Forum]

HANNES VISSER         [Oudtshoorn Courant]

EUGENE GUNNING     [Die Burger]

MORNAY PIETERSEN  [EdenFM]

LYNETTE VAN ZYL        [SFM]

28

SPORTFOTOGRAAF VAN DIE JAAR:

JOANNE TANNER       [Knysna]

RUDY VAN HEERDEN [Vryskut]

HUGO REDELINGHUYS [George Herald]

29

AKKOLADE: 

ELROY GELANT           [RIO OLIMPIESE SPELE – atletiek]

ANEL OOSTHUIZEN    [RIO OLIMPIESE SPELE – atletiek]

ANLI KACHELHOFFER [RIO OLIMPIESE SPELE – fietsry]

DYAN BUIS                   [RIO PARA-OLYMPIESE SPELE – atletiek]

30

PRESIDENT TOEKENNING:  Johan Havenga [Rolbal]

 

EDEN SPORTRAAD SOEK SPORT SE LEGENDES!


Elke jaar vereer die Departement van Kultuursake & Sport in samewerking met die distriksportrade 40 legendes in sport wat oor jare ‘n werklike verskil in die sport en hulle gemeenskap gemaak het. Daar is al heelwat Sportlegendes wat in Eden [SWD] vereer is - sommige nog met ons en sommige wat ons al verlaat het. ‘n Groot uitdaging lê daarin dat die besture van die sportfederasies baie verjong het en dat baie van die Legendes nie aan hulle bekend is nie. Dis is daarom dat die Eden Sportraad graag die publiek se hulp wil inroep om hierdie legendes op te spoor. Hoe sien DKES en die EDENSR ‘n legend?

• People who made a significant contribution to sport.
• People who are regarded as icons in their communities.
• People who gracefully gave sport their all.
• People who played a role in shaping sport before 1992
• A lifetime of service to the sport code in general.
• Nominee must be at the age of 55 and older;
• Preferably, the nominee should be in retirement except in outstanding cases where the qualifications of the candidate speak for themselves.
• \\\\\\\"Once a legend, always a legend...\\\\\\\" - legendes kan net een keer vereer word!

Alle sportsoorte asook die Onderwysberoep kan genomineer word vanjaar. Die sluitingsdatum is 29 Julie 2016 en alle nominasies moet deur die betrokke sportfederasies gedoen word. Hierdie nominasies sal ook oorweeg word vir die Eden Sporttoekennings in November 2015. Nominasievorms kan op die EDENSC webtuiste www.edensc.co.za onder EDENSC SPORT AWARDS gevind word.

As u van so ‘n Legende weet, kontak ons asseblief by sportcouncil.eden@gmail.com met die volgende inligting:

• Sportkode
• Naam en van
• Ouderdom
• Woonadres
• Tel/Selnommer
• Eposadres
• Kort beskrywing van die person se prestasies en betrokkenheid

Kom ons vereer ons Legendes - nomineer hulle!

SPORT LEGENDE NOMINASIEVORM 2016

SPORT LEGENDE NOMINASIEVORM 2016

EDENSC SPORT AWARDS 6 November 2015:

GEORGE  - Nomination Form

Please note the following:
• Closing day - 2 October 2015
• It covers the period of 16 October 2014 - 30 September 2015;
• Only ONE nomination per federation per category except where stated otherwise;
• Please complete form in full, correctly and add all the documents required - incomplete forms will be returned;
• All nominations not submitted by the federation itself need to be condoned and signed off by the relevant federation;
• Please send a digital photo;
• The organisers would prefer if the nominations can be send by email - it will ease their work load;
• Please note that an ID and photo is compulsory;
• The decision of the selection committee will be final and no correspondence will be accommodated;
• Just be reminded that according to the MOA you signed with DCAS, you`re obliged to nominate where possible.

It is the duty of each federation to nominate their sport persons that have excelled in this period - you owe it to them!

 

 

EDEN SPORT AWARDS 2015 nom form
UITSLAE 9 nov 2015

GLINSTER GELEENTHEID VIR EDEN SPORTSTERRE

Sport Awards 2014

SWD IS SPORTRAAD VAN DIE JAAR!

Die afgelope Vrydag is die Wes-Kaap Sporttoekennings vir 2013 op luisterryke wyse by Rhebokskloof Wynplaas in die Paarl aangebied deur die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake & Sport in samewerking met die Wes-Kaapse Provinsiale Sport-konfederasie. Dit is die geleentheid waar 2013 se top sportpersone vir die Wes-Kaaps vereer word nadat soortgelyke geleenthede ook in die 4 streke [WP, Boland, SWD & Weskus] gehou is om die finalist te bepaal.

Vir die tweede agtereenvolgende jaar is die SWD Sportraad as die Sportraad van die Jaar vereer - ‘n besondere prestasie as in ag geneem word dat dit kompeteer teen sportrade soos die WP, Boland en Weskus! Die Wes-Kaapse Minister van Kultuursake & Sport, Dr Ivan Meyer, het in die verlede al genoem dat die SWDSR sterk leiding gee in die bestuur van Wes-Kaap sport. Verskeie van die SWD Sportraad se Uitvoerende Bestuur speel leidende rolle in die Wes-Kaap Provinsiale Sportkonfederasie [Goliath Munro - President van die WKPSK], Dave van der Walt [Algemene Sekretaris - WKPSK], Amanda Stripp [Voorsitter - Dames & Dogters-komitee, WKPSK], Reggie Deysel [Voorsitter - Plaaswerkerskomitee, WKPSK], Abri de Swardt [Vise-Voositter - Afrigterskomitee, WKPSK] en Desmond Speelman [Lid-WKPSK Uitvoerende Bestuur].

SWD het ook nie minder nie as 5 ander wenners opgelewer nie. Hulle is:
Anél Oosthuizen [atletiek] - Junior Sportvrou van die Jaar
Henry Rhoode [atletiek] - Vrywilliger van die Jaar
Immiraan Mlagas [jukskei] - Inheemse Sportster van die Jaar
Oudtshoorn Vaardigheidskool [Toutrek] - Ontwikkellende Skool van die Jaar
Georgou Divaris [seiljag] Skole Sportman van die Jaar

Elke jaar maak die Minister ook sy Ministeriële Toekenning bekend. In 2013 het die minister, Dr Ivan Meyer, drie sportsoorte aangekondig waarin hy graag ‘n "revolusie" wou sien - netball, skaak en fietsry. SWD Fietsry is ook vereer deurdat die SWD Junior Fietsryspan asook Lee Arries [Ontwikkleing] daardie eer te beurt geval het.

 

SWDSC SPORT AWARDS 2012/13

ANDREW LIGHT SWD SE SPORTMAN VAN DIE JAAR

Tydens die gala-aand van die SWD Sportraad Toekkennings 2012/3 verlede Vrydagaand in ‘n nat George, het dit weer na vore gekom watter rykdom van talent hierdie gebied het - en dit oor ‘n wye spektrum van sportsoorte. Voor ‘n uitgelese sportgehoor van 250, het die gasspreker, Prof Quinton Johnson, dit ook benadruk in sy uitstekende toespraak wat sport uit alle hoeke beskou het en soveel motiverings-geleenthede aangedui het. Heelwat sportsterre wat internasionaal presteer het, het onder die finaliste getel wat in 23 kategorieë meeding. Daar is ook vanjaar vir die eerste keer ‘n Presidentstoekenning gemaak waar die voorsitter van die SWDSR ‘n toekenning maak aan ‘n person of instansie wat ‘n buitengewone bydrae tot die ontwikkeling van sport in die SWD gedoen het.

Die SWD Sportraad, die Departement van Kultuursake en Sport en die Munisipaliteit van George, het saamgespan om die SWD se sportlui vir hulle prestasies in 2012/13 te vereer. In sy voorstelling van die gasspreker het die voorsitter van SWDSR, Goliath Munro, ook versoek dat alle sportfederasies in die streek hulle sportlui moet nomineer, benadruk. Daar loop nog baie top presteerders in die streek rond wat hierdie eer werklik verdien.

Die Uitvoerende Burgermeester van George, Charles Standers, het tydens sy verwelkomingswoord George Munisipaliteit se voortgesette ondersteuning van sport en veral die SWD Sport-raad, beloof en die administrateurs in die SWD geloof vir hulle baie ure van onselfsugtige en vrywillige diens aan sport in die streek. Die Reëlingskomitee onder die voorsitterskap van Desmond Speelman verdien egter spesiale vermelding vir die reuse taak wat hulle so suksesvol afgehandel het. Ook die amptelike verteenwoordigers van die Departement van Kultuursake en Sport, Bennett Bailey en Phillip van Reenen, was baie tevrede met dit wat hulle ervaar en gehoor het! Aan spits-vondigheid het die programdirekteur, Dirk van der Westhuizen, ook nie ontbreek nie. Micheal Lindt het as gaskunstenaar die gehoor bekoor met sy treffende liedjies.

Sportprestasies tussen 1 Oktober 2012 en 31 Oktober 2013 word in ag geneem. Die wenners van sommige kategorië word outomatiese finaliste vir die Wes-Kaap Sport-toekennings wat later in Kaapstad sal plaasvind.

 

Die WENNERS vir 2012/13 is:

1 Administrateur; Barries Barnard [SWD & SA Toutrek - Spanbestuurder SA Span na Zimbabwe, Vise-Voorsitter WK Toutrek, Voorsitter SWD Toutrek]

2 Afrigter: Eddie Myners [SWD & SA Rugby - Hulp-afrigter SA President XV (wen goue medalje in Georgia), Hoofafrigter SWD Eagles en SWD U/19]

3 Plaaswerkersport: Dina Pretorius [Betrokke by die administrasie van Netbal, Krieket en Rugby op Nooitgedacht, Welbedaght, De Hoop en Uitvlugt]

4 Inheemse sport: Immeraam Malgas [SWD en WK Jukskei, Beste mans-speler by Nasionale Inheemse Spele 2013]

5 Riaan Lootstoekenning; Collegians Rugbyklub [Geen spelers ontvang in 2013 enige rooi of geel kaart nie en geen toeskouergedrag word gestraf nie]

6 Tegniese Uitnemendheid: Corné Botha [SWD & SA Fietsry - SA Fietsry Byeenkoms Veiligheid en Sekuriteitkommissaris, Padfietsdirekteur, WK Fietsry, Tegniese Direkteur, SWD Fietsry]

7 Federasie: SWD Krieket [word vol-affiliaat van SA Krieket in 2013, uitgebreide ontwikkelingsprogram, Gasheer vir ‘n reeks nasionale toernooie]

8 Sportgemeenskapbouer: Esther Watson [Outeniqua Rolstoelwedren - Inisieerder, Stigterslid en Byeenkomsdirekteur van die Outeniqua Wheel Chair Challenge, Die Interflora Vrou van die Jaar, Shoprite/Checkers/SABC 2 Vrou van die Jaar en die toekenning vir Buitengewone Prestasie deur die Minister van Gesondheid.

9 Lewenspresteerder: Johan Windt [SWD Tweekamp - Verteenwoordig SA in Biathle in 2000, 2001 and 2002 by Wêreldbekerbyeenkomste, Wen verskeie medaljes by Afrika Meesters Atletiek in Namibia, Mauritius en Durban ]

10 Ererol: Percival Carelse [krieket], Godfrey May [Krieket], Clemment Strydom [Rugby], Afred Mitchell [Rugby], Steven Booysen [Rugby] & Mann Claassen [Rugby].

11 Nuweling: Atheana Botha [SWD & SA Rugby - begin 2011 rugby speel, SA 0/18 Sewes span na Australia, SA 0/20 span na Nations Cup in Engeland. SWD Eagles Sewes-spanne].

12 Skole Sportman: Georgou Divaris [SWD & SA Seilsport - Wenner van die 2013 Tera World Championships in Weymouth, Engeland,]

13 Skole Sportvrou: Mikayla Oliver [SWD & SA Fietsry - SA span na Skotland vir UCI Junior Wêreld Baankapmioenskappe, SA Cross Country Mountain Bikingspan na UCI in Pietermaritzburg]

14 Span: Tean Dodds [SWD & SA Seiljag - Bronsmedalje by Hobie Tiger Wêreld-kampioenskappe, Travemunde, Duitsland]

15 Vrywilliger: Henry Rhoode [Vrywillige afrigter vir Atletiek, Landlope en Padwedlope
Haal elke atleet by sy/haar huis af en besorg hulle weer terug na oefening]

16 Skoolspan: HS Outeniqua Eerste Rugbyspan [Lewer 4 spelers en die kaptein vir SA Skole O/18 Sewes na Youth Olympics in Australië], Wen ‘n internasionale sewes toernooi in Mauritius en No 2 Rugbyspna in SA]

17 Ontwikkelings-skoolspan: Oudtshoorn Vaardigheidskool [SWD Toutrek - Neem vir die eerste keer deel aan die plaatkompetisie van die SA Toutrek-kampioenskappe en wen beide die 480kg en 520kg afdelings]

18 Sportvrou met gestremdheid: Vicky Dene-Ze Scheepers [SWD Fietsry - Goue medalje in Padwedren en silwer medlaje in tydtoets by SA Para-Fietsry Kampioenskappe],

19 Sportman met gestremdheid: Blackie Swart [SWD Atletiek - Verower ‘n goue medalje, met ‘n nuwe SA rekord in spiesgooi, ‘n goue medalje in diskus en ‘n brons medalje in gewigstoot in die F33 klas by die Suid Afrikaanse Atletiekkampioenskappe vir fisies getremdes in Pretoria]

20 Junior Sportvrou: Anél Oosthuizen [SWD & SA Atletiek - Wen silwer medalje in die 5000m Stap by die International CAA African Junior Baan en Veld Kampioenskappe]

21 Junior Sportman: Jovan Rebula [SK & SA Gholf - Verteenwoordig SA 0/16 Gholfspan wat tweede eindig in Italië]

22 Sportvrou: Marthrin Simmers [SWD & SA Rugby - Lid van SA Sewes Rugbyspan in IRB toernooie in Dubai, Hong Kong, Houston, Amsterdam en China, asook die SA Sewes span na die Wêreldbeker in Rusland]

23 Sportman: Andrew Light [SK & SA Gholf - Ontvang SA Kleure deur SA in die Africa Zone Six in Namibia

24 Presidentstoekenning: Naomi Thiart [SWD Netbal - jarelange bydrae tot SWD Netbal as adminsitrateur en afrigter]

Baie geluk aan alle finaliste! Vir enige navrae kontak asseblief vir Desmond Speelman [desmondspeelman@gmail.com]

 

2013 SWD SPORTTOEKENNINGS – FINALISTE

SWDSC SPORT AWARDS 2012

SWDSC SPORT AWARDS 2012

SWDC SPORT AWARDS 2012 media finaal
SWD REGIONAL SPORT AWARDS 2012 nomination
SPORT AWARDS 2012 dekkingsbrief
INVITE FEDERATIONS 2012

WC LEGENDS NOMINATION FORM 2012

Nomination Form 2012 Sport Legends LR
letter legends 2012

 

WESTERN CAPE SCHOOL SPORT AWARDS 2011

The Western Cape School Sport organisation [WECASO] staged the first ever provincial school awards ceremony in Cape Town on Saturday 3 December 2011 after the regions WP, Boland and SWD staged theirs earlier. The WC is probably the only province honouring their athletes and administrators in such a manner. The regional winners became the finalists from which the eventual winners were selected from. The categories included Primary, LSEN and Secondary school. A Roll of Honour honoured deceased educators who made a significant contribution towards school sport. Lifetime Achievers from the education profession were also recognised.

 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
       
 

SWD LEGENDES DEUR WES-KAAPSE REGERING VEREER

Op Donderdag 15 Desember 2011 het die Wes-Kaapse Regering [Departement van Kultuursake & Sport] in samewerking met die Transformasiekomitee van die Wes-Kaap Sportraad, 34 sportlegendes by die pragtige Kirstenbosch vereer. Die "capping"-seremonie is deur die Wes-Kaapse Minister van Sport, Dr Ivan Meyer, gedoen tydens die prestige geleentheid. Elke jaar word 6 sportkodes vereer en vanjaar was dit die beurt van rugby, netbal, pluimbal, seiljag, danssport en kanovaart.

Uit die SWD is die volgende sportlegendes vereer: Kanovaart: Jannie Malherbe [George]; Pluimbal: Jan Fourie [Sedgefield]; Danssport: Katie Britz [Oudtshoorn], David Oransie [Ladismith] en Jacob de Bruyn [Beaufort-Wes]; Seilvaart: Bruce McCurrach [Knysna]; Rugby: Jack Juries [Grootbrakrivier], Mervyn November [Pacaltsdorp] en Awie Johnson [George].

 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
       
 
 

SWDC SPORT AWARDS 2011 - GEORGE, 11 NOV 2011

Last Friday night SWDSC hosted their annual pretigious sport awards in the Civic Centre, George Municipality, George.  About 300 guests and finalist crowded the beautiful hall with the theme "Olympics" to honnour all the SWD and Southern Cape sport persons for 2011. 

This function was generously supported by Eden DM, George Municipality and the Department of |Cultural Affairs & Sport of the Western Cape.  Johan Prinsloo, well-known as a leader administrator in South African and World rugby, was the guest speaker.  DCAS was represented by their Director of Sport, Thabo Tutu.

 

AWARDS & WINNER:

SWDSC SPORT AWARDS 2011: AWARDS & WINNER - 11 NOV 2011

ROLL OF HONOUR

KNOTT-CRAIG, ALAN

MEDIA

BRANDT, CARL

CRICKET

VAN STRYP, HENDRIK

CRICKET

VAN RENSBURG, MORNE

MOTORSPORT

LEGENDS

MARX, WILLIE

CYCLING

TELAMACHIES, MARIA

BASEBALL

MCCURRAGH, BRUCE

SAILING

TECHNICAL EXCELLENCE

LIBENBERG, BETH

JUKSKEI

BOTHA, CORNE

CYCLING

SAMSOODIEN, FAIZEL

CRICKET

WESSELS, COBUS

RUGBY

KOK, LINDA

ATHLETICS

MEDIA EXCELLENCE

EDEN FM

DIGITAL

SUIDKAAP FM

DIGITAL

GUNNING, EUGENE

DIE BURGER

WICOMB, GARNETT

HOORN

VISAGIE, JACO

FIETSRY

MEYER, JANNIE

GEORGE HEROLD

HERRER, SUZETTE

MOSSEL BAY ADVERTISER

VISSER, HANNES

OUDTSHOORN COURANT

LIFETIME ACHIEVERS

JANSEN, ABRAHAM

CRICKET

VAN SCHALKWYK, ANDRIES

CRICKET

BENCE, CORNE

CYCLING

MAKOK, GRIFFITH

CRICKET

BOOYSEN, JAN

ATHLETICS

SHARP, STEVE

CRICKET

FOURIE, TONES

CRICKET

COMMUNITY BUILDER

JOHANNES, CHRISTEL

ZOAR SC

EXCELLENCE & RESILIENCE

THEMBALETHU CRICKET CLUB

SWD CRICKET

RURAL SPORT [farm Workers]

HORNE, DONOVAN

CRICKET

RIAAN LOOTS AWARD

PROGRESS RVK

SWD EAGLES RUGBY

FEDERATION

SWD CRICKET BOARD

SWD CRICKET

ADMINISTRATOR

CLAASSEN, RUDI

SWD CRICKET

COACH

BISSCHOFF, JOHNNY

SWD DRUMMIES

TEAM

SC U/19 BOWLS TEAM

SC BOWLS

MOST PROMISING WOMAN

SLABBERT, AMORE

SWD JUKSKEI

MOST PROMISING SPORTMAN

RHODE, LINDEN

SWD RUGBY

SPORTWOMAN: DISABILITY

SMIT, DOT

SWD AQUATICS [SWIM]

SPORTMAN: DISABILITY

NEL, JACO

SWD CYCLING

JUNIOR SPORTWOMAN

WAGENER, CHARLOTTE

SWD KARATE

JUNIOR SPORTMAN

WILLIAMS, PERCY

SWD RUGBY

SPORTWOMAN

BUITENDACH, BIANCA

SC SURFING

SPORTMAN

RADLOFF, BILLY

SC BOWLS

 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
   
 
 


 
 
SWD CHEQUE HAND-OVER 2012

GROOT FINANSIËLE HULP VIR SWD SPORT FEDERASIES

Die Wes-Kaapse Minister van Kultuursake & Sport, Dr Ivan Meyer, het die af ...

Read More

 
 
© SWD Sport Council. All rights reserved. Developed by JCW Hosting