Photo Gallery

SWD SPORTRAAD SE AMANDA STRIPP LEI DAMES-SPORT

Die afgelope Saterdag het die Wes-Kaap Sportraad se streke [WP, BOLAND, SWD en WESKUS] in Kaapstad vergader om Dames-Sport in die Wes-Kaap te herstruktureer en te besin oor die pad vorentoe. Tydens die vergadering is een van die SWD Sportraad se UB-lede, me Amanda Stripp van George, as die nuwe voorsitter verkies. Daar wag 'n opwindende jaar vir alle dames in sport en indien enigeen meer inligting nodig het, kan hulle gerus vir Amanda kontak by 084-2993392 of stripp.amanda@gmail.com Foto: Amanda Stripp tydens die SWDSR se jaarlikse Toekenningsfunksie

 


 
 
SWD CHEQUE HAND-OVER 2012

GROOT FINANSIËLE HULP VIR SWD SPORT FEDERASIES

Die Wes-Kaapse Minister van Kultuursake & Sport, Dr Ivan Meyer, het die af ...

Read More

 
 
© SWD Sport Council. All rights reserved. Developed by JCW Hosting