Tydens die afgelope AJV [8 Junie 2007] is die volgende lede tot die Uitvoerende Bestuurkomitee [MANCO] vir 2007/8 verkies. Ons sê baie geluk en meer sterkte ! Ons versoek elke federasie om asseblief saam te werk en tydig te reageer op omsendskrywes. Dit is U SPORTRAAD - net u kan dit laat werk ! Vir enige navrae kan u gerus die sekretaris kontak by 082-7734901.
BESTUUR 2009/2010 Voorsitter Goliath Munro Vise-voorsitter Desmond Speelman Sekretaris Dave van der Walt Tesourier Christel Johannes Ex Officio Dirk v d Westhuizen [DCAS-SWD] Dave van der Walt Sekretaris
|